Radio RSG Sonder Grense

[

Listen Live

]

RSG is ‘n moderne, progressiewe Afrikaanse openbare diens radiostasie. RSG saai wêreldwyd uit vir iedereen wat Afrikaans praat of verstaan. RSG het ‘n uitgebreide sendernetwerk wat bykans al die uithoeke van Suid-Afrika dek en ons internetuitsendings bereik duisende mense regoor die wêreld. RSG gee kraakvars nuus, inligting en vermaak aan die teikengehoor van 35 - 49 jaar en sekondêre gehore van 16 tot 34 jaar en 50 jaar plus. RSG is dié radiostasie met die grootste LSM 7-10 gehoor in Suid-Afrika. Formaat Die formaat is nuus, inligting en verm... See more

Johannesburg FM|101.5
+27(0)117142702
Postbus 91312 Auckland Park 2006
RSG is ‘n moderne, progressiewe Afrikaanse openbare diens radiostasie. RSG saai wêreldwyd uit vir iedereen wat Afrikaans praat of verstaan. RSG het ‘n uitgebreide sendernetwerk wat bykans al die uithoeke van Suid-Afrika dek en ons internetuitsendings bereik duisende mense regoor die wêreld.

RSG gee kraakvars nuus, inligting en vermaak aan die teikengehoor van 35 - 49 jaar en sekondêre gehore van 16 tot 34 jaar en 50 jaar plus. RSG is dié radiostasie met die grootste LSM 7-10 gehoor in Suid-Afrika.

Formaat

Die formaat is nuus, inligting en vermaak met musiek (60% Afrikaans, 40% Engels, ander tale & instrumenteel)

© LogFM.com, 2009-2024 (2024-04-04,21:45:25)